​14 redes hoekom skuifdeure die beste is

Johannes van Graan Johannes van Graan
Hotel Condesa DF, JSa Arquitectura JSa Arquitectura
Loading admin actions …

Dis nie onlangs dat skuifdeure uitgevind is nie, maar die feit dat hulle nog steeds na al die jare gewild is wys net hoe slim en stylvol hulle eintlik is. Dink bietjie oor hoeveel vloerspasie hulle spaar, in hoeveel style en ontwerpe hulle beskikbaar is (wat beteken jy kan die perfekte skuifdeur kry wat by jou rustieke kombuis / moderne sitkamer / minimalistiese slaapkamer ens. sal pas), en watse materiale als gebruik word in hul ontwerpe (glas, hout, metaal… ).

Dis hoekom ons hierdie 14 voorbeelde gaan uitsoek het, aangesien hierdie ontwerpe al die voordele van skuifdeure uitwys.

Loer na ons lysie en besluit of jy saam met ons stem…

3

4

7

Interiorismo Departamentos Las Ventanas, BAO BAO Modern style doors Doors

10

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine