9 badkamer idees vir ‘n skrynwerker

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify Modern bathroom
Loading admin actions …

Nes enige ander vertrek in die huis moet die badkamer ewe pragtig én prakties wees, al is dit nou ook hoe privaat of klein. En wanneer ons praat van ‘prakties’, bedoel ons natuurlik stoorplek (onder andere), en juis daarom bekyk ons vandag idees vir die moderne badkamer wat ‘n goeie skrynwerker sommer mee kan help. 

Van hierdie idees sluit in: helderkleurige kabinette wat fraai en karaktervol lyk, houttafels in aardse kleure wat ‘n tikkie elegansie verseker, ‘n stylvolle trap-ontwerp vir die bad, muur rakkies wat klein tog kragtig is, ens.

3

6

7

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine